KitsKerk Inligtingstelsel

Welkom by KitsKerk!

KitsKerk Inligtingstelsel is 'n gemeente administrasie en -inligtingstelsel wat buigbaar genoeg is om aan tradisionele sowel as eietydse gemeentes se kritieke administratiewe- en bedieningsbehoeftes te voldoen.

Ons nooi alle belangstellendes om KitsKerk gratis te evalueer. Indien u hulp benodig, stuur 'n e-pos aan Hierdie e-posadres word van Spambotte beskerm. Jy moet JavaScript ontsper om dit te lees.  of kyk na ons hulpartikels.

Ontdek doelgerigte en kwaliteit gemeente administrasie. Word vandag nog deel van die KitsKerk familie!

 

KitsKerk word deurlopend ontwikkel deur gekwalifiseerde I.T. spesialiste en sagteware ontwikkelaars in oorleg met gemeentes, predikante, admin personeel, regskenners en meer. KitsKerk gebruik die jongste SQL Server tegnologie, ondersteun sosiale netwerke soos Facebook, Twitter en Skype en verskeie SMS diensverskaffers, bied maklike en eenvoudige opdateringsCCLI-ondersteunende erediensregister en liedere projeksielokaalbesprekings, kategese, gemeentegroepe, diensgroepe, spesiale indikators en skandering om lidmate in te teken vir kerklike aktiwiteite, pasgemaakte SQL opdragte en navrae, geënkripteerde rugsteune en nog meer, en voldoen aan die vereistes van die Wet op Elektroniese Kommunikasie en Transaksies, die Wet op Verbruikersbeskerming, die Wet of die Beskerming van Persoonlike Inligting én die Kinderwet