Mengenal Permainan Lucky Twins Dari Microgaming
Sebagai salah satu provider permainan slot terbaik, Microgaming selalu menyuguhkan game slot terbaru untuk para penggemarnya. Lucky Twin adalah salah satu permainan slot gacor dengan nilai RTP tinggi keluaran provider slot Microgaming yang dapat memberikan …
Continue reading
Mengulas Film The Devil Wears Prada
Mengulas Film The Devil Wears Prada – Mode, sebuah dunia yang penuh dengan kemewahan, keindahan, dan ketenaran, seringkali digambarkan sebagai bagian dari kehidupan yang indah dan glamor. Namun, di balik layar, dunia mode juga bisa …
Continue reading
10 Tips Desain Web untuk Situs Luar Biasa
10 Tips Desain Web untuk Situs Luar Biasa – Situs web Anda adalah jiwa dari kehadiran online Anda. Ini adalah kesan pertama yang dimiliki pelanggan baru tentang bisnis Anda, sehingga desain situs web Anda memainkan …
Continue reading
7 Tips Desain Web untuk Situs Web Luar Biasa
7 Tips Desain Web untuk Situs Web Luar Biasa – Situs web sering kali menjadi titik fokus kehadiran online Anda. Sebagai pemilik situs web, tujuan utama Anda adalah mengarahkan semua lalu lintas pengguna dari platform …
Continue reading
Tips Desain Web untuk Membantu Situs Anda Menghasilkan Lebih Banyak Uang
Tips Desain Web untuk Membantu Situs Anda Menghasilkan Lebih Banyak Uang – Anda telah menyiapkan situs web untuk bisnis baru Anda, dan itu mendapatkan banyak lalu lintas. Hanya ada satu masalah: tidak menghasilkan uang. Ketika …
Continue reading
Manfaat SEO Teratas Dari Desain Web Responsif
Manfaat SEO Teratas Dari Desain Web Responsif – Apakah situs Anda dioptimalkan dengan mempertimbangkan pengguna seluler? Temukan manfaat SEO dari desain web yang responsif dan mengapa itu sangat penting. Manfaat SEO Teratas Dari Desain Web …
Continue readingEk het reeds 'n gedeelde netwerkvouer opgestel, maar my werkstasies sien nie die vouer raak nie
Daar is twee baie groot moontlikhede:
Wagwoord nodig vir toegang tot bediener
Maak seker u benodig nie 'n gebruiker naam en wagwoord om gedeelde vouers op die bediener raak te sien nie. Kyk of u direk in Windows Explorer by die gedeelde vouer kan uitkom (bv. \\server\kitskerk) [vervang server met u bediener se naam of IP adres]. Indien dit glad nie werk nie, kyk na u "firewall" (sien hieronder). Indien dit na 'n rukkie reageer en vra vir 'n gebruiker naam en wagwoord, tik die gebruiker naam en wagwoord in wat u gewoonlik gebruik om toegang tot die bediener te kry, en merk die opsie om die besonderhede te stoor.
Die probleem het waarskynlik met u "firewall" te doen.
Kortliks: Maak seker u netwerk is opgestel as 'n betroubare sone ("trusted zone") en dat die rekenaars en bediener mekaar kan "ping". Poort 1433 moet oopgestel wees vir in- en uitwaartse TCP-IP kommunikasie.
Op die bediener:
- Die "firewall" op die bediener moet oop wees vir al die IP-adresse op u netwerk (in- en uitwaarts)
- Die vouer moet nie op die "Share with" metode gedeel word nie, maar op die meer gevorderde "Properties > Sharing" metode
- Die vouer moet gedeel wees met "Everyone"
- Die vouer moet lees- en skryfregte hê vir "Everyone"
- Indien u Windows se eie "firewall" gebruik moet die netwerk nie as "public" geklassifiseer wees nie.
- Skakel "Password protected sharing" af in die "Network and sharing center"
Op die werkstasie(s):
- Die "firewall" op die werkstasie moet oop wees vir al die IP-adresse op u netwerk (in- en uitwaarts)
- Indien u Windows se eie "firewall" gebruik moet die netwerk nie as "public" geklassifiseer wees nie.
