KitsKerk Inligtingstelsel

Dienspak 8/9 vir bou 2036 is nou beskikbaar (31/05/2018)

Dienspak 8 vir bou 2036 is nou beskikbaar. Meer besonderhede op ons Facebook-blad.

 

Indien u Windows 10 weergawe 1803/1804 gebruik (tik winver op Start en druk Enter om te kyk) mag die SmartScreen venster dalk nie opspring nie, met die gevolg dat KitsKerk nie wil oopmaak nie. Tik smartscreen op Start en kliek App & Browser control en druk Enter. Onder die opskrif Check apps and files, kliek Off

 

Vrywaring & waarskuwing: Hierdie is 'n tydelike ompad totdat Microsoft hierdie probleem regstel. Hierdie metode stel u rekenaar bloot aan gevaarlike programme. Maak seker u gebruik 'n alternatiewe veiligheidspakket en wees versigtig met watter programme en lêers u aflaai. U volg ons advies op eie risiko.