KitsKerk Inligtingstelsel

Bou 2044 is nou beskikbaar (24/05/2022)

Bou 2044 is nou beskikbaar. Meer besonderhede op ons Facebook-blad.

 

  • Projeksie-enjin verder verbeter
  • Kategesemodule verder verbeter

 

In hierdie opdatering begin ons die administratiewe funksies van KitsKerk konsolideer soos wat ons begin om voor te berei op die koms van KitsKerk se wolktoepassing.