29/11/2014 Verwyder lidmate - Verwyder nie al die geselekteerde lidmate nie, slegs die eerste geselekteerde lidmaat en sy/haar gesinReggestel in bou 1184.3
29/11/2014 Nuwe rol - Struktuur word soms nie korrek geskep nie Reggestel in bou 1184.3
29/11/2014 Nuwe lidmaat - Merk as gesinshoof en kanselleer dan: lidmaat bly agter Reggestel in bou 1184.3
29/11/2014 Verander lidmaat - 'naam' fout Reggestel in bou 1184.3
28/11/2014 Nuwe lidmaat - Merk as gesinshoof: kies nie outomaties 'n gesinsverband nie Reggestel in bou 1184.3
28/11/2014 Lidmate - Rye te klein - wys nie adres volledig nieReggestel in bou 1184.3